Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Wit Magiër

(image) (image)

Party towenaarshet, soos hulle bewus geword het van die wêreld rondom hulle, die waarheid uitgevind omtrent omtrent die mense se leiding en gevind dat hulle nie meer hulself kan bring om 'n lewe te he waat hul heeldag in afsondering lewe terwyl hulle studeer nie. Hierdie manne en vroue hou dan op om towenaars te wees, en sluit aan by die monnikke or nonne, en gebuik hulle kennis om die mensdom te help. Na hulle ordening reis hulle deur die wêreld en help om die siekes en gewondes te genees.

Alhoewel hulle nie opgeleide vegters is nie, is daar een vyand teen wie hulle 'n magtige bondsgenoot is. As daar 'n behoefte is, kan hulle die krag van die Lig oproep om die duistere gedrogte terug te verban na hulle duistere tuiste en uit die wêreld van die mens.

Spesiale Nota's: Die Lig wat die Towenaar van Lig uitstraal is magies en het 'n goeie kans om die vyand 'n trefhou toe te dien. Hierdie Lig doen ook geweldige skade aan die wandelende dooies, en kan selfs lewende wesens beskadig. Die Wit Towenaars kan die eenhede rondom hulle gesondmaak, en genees van gif.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. This unit's arcane attack deals tremendous damage to magical creatures, and even some to mundane creatures. This unit is capable of healing those around it, and curing them of poison.

Bevorder na: Towenaar
Bevorder na: Towenaar van Lig
Skuiwe: 40
LP: 35
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 2
Orde: wettig
IDWhite Mage
Vermoëns: genees, gesondmaak
(image)staf
impak
6 - 2
nabygeveg
(image)ligstraal
afstandgeveg
9 - 3
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg40%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%